Ons is fokken mal
|
Kom ons slag 'n koei
|
Hang hom onderstebo
|
Nou gaan hy lekker bloei
|
Okay mannetjie, tyd vir jou les
|
Yo jissis vrou, waar's die fokken mes?
|
|
(hier so!!)
|
|
Fokkit
|
Yes Yes Yes
|
Eugene terror met die 666
|
My moer my vrou flow is rou
|
Reimpies, skop en donner
|
Maak gou pappie
|
Ons is fokken honger
|
|
Hou jou bek jou klein frek
|
Waar is jou respek?
|
Haal jou vinger uit jou hol
|
Waar's my fokken zol?
|
Jissis - klein Frikkie, neus vol snot
|
|
(God asseblief - gooi weg daai vrot rot)
|
|
Hierso's 'n spliff Pappie
|
Hierdie goed skop
|
Kyk die vol maan!
|
Hierdie kak is aan die gang
|
|
Almal!!
|
Eugene Terror!!!
|
Dis my fokken naam
|
Put your hands together
|
Kom ons bid saam
|
|
Super Evil, I am your enemy
|
Super Evil, I am your enemy
|
|
Klein kappie, kaftan
|
Wat's aan die gang?
|
Spliff in my hand
|
Bokkie aan die kant
|
Groot dagga blaar op my voorkop YO
|
(Ek hou vannie rooi, groen en gou oppie mou)
|
|
Ons is fokken rou
|
Ons is fokken nou
|
Ons is fokken hier
|
Waar's die fokken bier
|
Kom nou seun, eet daardie been
|
Nee dankie pa
|
Ek's 'n vegetarien
|
|
Jy's 'n fokken poes
|
Kyk jou fokken hemp
|
Wat staan daar, ANC?
|
Is jy getik in jou kop?
|
Ons is die AWB
|
|
Boerewors, shambok, wys met die vleis
|
Rotgif in my spliff
|
Kaftan wit
|
As ons satan gaan aanbid
|
|
[cough cough]
|
Raah, kykie wille bulletjie
|
Ma, ek voellie lekke nie
|
Hierso, vat a¢æ?n pilletjie
|
|
Super Evil, I am your enemy
|
Super Evil, I am your enemy
|
|
Antibiotika is lekker
|
Dit laat my beter voel
|
Aaaah a¢æ¡° nou voel ek lekker!
|
Vat a¢æ?n sluk van my black alien juice
|
Ek vat a¢æ?n fokken sluk
|
Then I transform
|
Ons skud op die dansvloer
|
Get your arse warm
|
|
Die Beste
|
Vetse
|
Moederfokken Zefste
|
Suid Afrikanse rap-rave master
|
Ninja's on attack, aah
|
Check ons funny rapper
|
Fokken alien soos Wikus van der Merwe
|
Geen fokken skaam
|
Baby, I'm on..
|
the microphone with a black alien arm
|
Fuck up your brain soos a¢æ?n ill kop stamp
|
Fok!
|
Like my fuckin name was Neil Blomkamp
|
|
Super Evil, I am your enemy
|
Super Evil, I am your enemy
|
|
Ninja a¢æ¡°aka killer prawn
|
Yo-landi Visser a¢æ¡° aka fok julle naaiers,
|
You know who you are
|
Jou ma se poes in a¢æ?n vispaste jar
|
|
[Sample]
|
a¢æ©«Toe nou pa, moenie so te kere gaan nie.
|
Wat moet die mense van ons dink?a¢æ?
|
|
a¢æ©«Man, hulle kan dink net wat hulle wil.
|
Ek gee okkie eers om nie.a¢æ?
|
|
-----------------
|
Super Evil
|
| Die Antwoord |