Search type   
Title: Doos Dronk
Artist: Die Antwoord


(feat. Jack Parow and Fokofpolisiekar)



Jack Parow? Daar's die man nou!
Party, party, party, party...!
hosh ja! Here maar ek's in my poes in.
Dude ek's moerefokken wasted.
Hello hoe lyk dit, ek en jy naked?

Kyk hier kyk hier
Fok jou, kom ons gaan koop 'n vokken dop gou
Kom baby score my die Witblitz
Sit terug, vat 'n fokken sluk van die Klipdrift.
Ah shut up you fuckin bastard
Don't fuck around with the drunken master
Kyk hier jy jou ma se poena
Don't want gehelp van my kopseer

Heppa!
Kyk jy na my, ek is in rapper!
Ons party nou mos nou lekker!

La-di da-di
Party, party, party, party!

[Chorus]
Doosdronk,
stomp rond skop my hond
Poes jou in the mond
En val op die grond

Doosdronk,
God, waar is my hond?
Le in my kots en
Vrot in die tronk

Party, party, party, party, party, party, party...
Party, party, party, party, party, party, party...

Waar's die papsak?
Jissis ek's heeltemal fucked up

Score daai fokken dubbel poes my vrou en coke
Jis ek dig die liedjie
Kom ons gooi 'n bietjie breekdans
Kyk hie my piel doen so 'n beweging
Look at this...

Ek soek 'n pis.
Gaan piss in die hoek
Oh fok, ek dink ek't gepis in my broek

Gee vir my 'n fokking ding, waar is die shooter
Los it!
Don't be a party pooper
Blaas die hooter...

Ons se nou baie dankie, vir die drankie!
Wat sal ons doen sonder 'n drankie
Bokkies, boerewors en rugby?

Don't worry be happy happy.
happy, happy, happy, happy...

[Repeat Chorus]

Party, party, party, party, party, party, party...
Party, party, party, party, party, party, party...

Waar's die sleutels? Fok it ons...
Ek weet nie, look in your pocket
Jy'd dit gehad
Fok jou!
God vrou ek poes daai bek van jou potblou

Fok jou! Hond... you vuil fokken hond!
Wie's jy? Niks! Jy's niks...

ag kom aan ouens losit, fokit, dropit
kom ons sit nog 'n dop in

You fokken bitch!
ooh vok

Dis de polisie, meneer staan weg van die meisie
Kyk weer jy's a fokken siesieman
Ag kak, fok of polisiekar!

[Chorus]

Help om di blanks in te vul of reg te maak

-----------------
Doos Dronk
Die Antwoord



Artist
Title
You may need specific spelling of the name of the song and artist.
*Die Antwoord Other lyrics
Cookie Thumper  Artist:Die Antwoord
She Makes Me A Killer  Artist:Die Antwoord
$copie  Artist:Die Antwoord
Zefside Zol (Interlude)  Artist:Die Antwoord
XP¢æN$IV $H1T  Artist:Die Antwoord
XPa?¡þN$IV $H1T  Artist:Die Antwoord
Wie Maak Die Jol Vol  Artist:Die Antwoord
Whatever Man  Artist:Die Antwoord
Wat Pomp  Artist:Die Antwoord
Wat Kyk Jy?  Artist:Die Antwoord
Very Fancy  Artist:Die Antwoord
Uncle Jimmy (Skit)  Artist:Die Antwoord
U Make A Ninja Wanna Fuck  Artist:Die Antwoord
Super Evil  Artist:Die Antwoord
So What?  Artist:Die Antwoord
Rich Bitch  Artist:Die Antwoord
Never Le Nkemise 2  Artist:Die Antwoord
Never Le Nkemise 1  Artist:Die Antwoord
My Best Friend  Artist:Die Antwoord
Liewe Maatjies  Artist:Die Antwoord

Top 100 Lyrics  Top Songs By Year
Lyrics Search by boom4u.net